Dag jagte in Vaalriehoek
Ons 2022 Jag Pryse
Blesbok R
2000-00
Wit Blesbok R 3100-00
Springbok R 1600-00
Swart
Wildebees R 3400-00
Sebra R 4900-00 (Gaan nie verder jag nie kwota klaar bereik)
Volstruis R 1800-00
Knaldempers is `n
vereiste.
Gekweste bok moet ten volle vereffen word alvorens jagveld betree word skietbaan besoek om te sien of jagwapen ingestel is.
Jagters R200-00 p.p.p.d.
Nie jagters prys
beloop R 100-00 p.p.p.d.
Bakkie Fooi beloop
R700-00 vir die dag vir 4 Jagters.
Slag fooi: Beloop R 100-00 vir Blesbok en Springbok en R 200-00 vir Swart Wildebees en Sebra en
Volstruis.
Geen kostes indien jagters hulle eie slagwerk doen nie.
Kaping kan vooruit teen `n fooi gereël word.
Vuurwapens te huur
kan gereël word teen R 200-00 teen per persoon of teen R 35-00 per rondte.
Die indemniteit vrywaring
moet voltooi word deur jagters en nie jagters voordat jagveld betree.
Jagters moet ten
alle tye vergesel word van Jagters gids.
Jagters moet ten minste
om 08H00 by jag bestemming opdaag.
Die Besprekings
fooi / Deposito beloop R 500-00 om die jag datum vas te maak en te bespreek ,
die fooi sal verbeur word indien jagter nie op afspraak datum opdaag nie of (vis Mayor) reendag of natuurrampe en jagter wil nie jagdag uitstel nie, maar
`n ander jag datum kan herbevestig word.
Nadat besprekings
ontvang is sal u bevestiging van datum ontvang met die korrekte PIN drop van
jagplaas.
Jagters en gaste
moet voorsien vir hulle eie drinkwater en voedsel.
Alle betalings moet
in kontant geskied na afhandeling van die Jag.
Kontak : Riaan per Cell / WhatsApp 083 775 4739
Laai Pryslys af:
https://docs.google.com/document/d/1-aEmnyvBUa -vgGo6_f2nsLEOScctk1Si/edit?usp=sharing&ouid=111128910463922492753&rtpof=true&sd=true