Termes & Voorwaardes
10
Persone Kan slaap Jagter pp per nag (Etes uitgesluit) @ R 200-00
Nie Jagters pp per nag (Etes uitgesluit) @ R150-00
Slagters tarief klein wild
per dier @ R 80-00
Slagters tarief groot wild
per dier @ R 120-00
Jagters wat nie geweer het
nie en eienaar se geweer kan Huur Teen R 200-00 per wapen en tussen R30-00 tot R50-00 per rondte hang af van die kaliber.
Elke persoon wat per nag
oorslaap moet x3 sakke hout bring.
Kamp Fasiliteite
Krag en warm water
Toilet & stort geriewe
Persone
moet eie beddegoed bring